Nuwe toerusting in Khayelitsha help behoeftiges

Posted Posted in news

Die Khayelitsha-hospitaal op terrein B het gister nuwe mediese toerusting van die Suid-Afrikaanse Mediese en Opvoedingstigting ontvang. Die Anglikaanse maatskaplike ontwikkelingsprogram Hope Africa is ook betrokke en het ‘n skenking aan die stigting gemaak. Aartsbiskop Thabo Makgoba van Kaapstad, ‘n lid van die ontwikkelingsprogram, het ook die geleentheid bygewoon. Die stigting en Hope Africa werk […]